MATTEUS 27:45
MATTEUS 27:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Van twaalfuur af het dit oor die hele land donker geword tot drie-uur die middag.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:45 Bybel vir almal (ABA)
Omtrent twaalfuur die middag het dit donker geword in die hele land en dit was donker tot drie-uur.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:45 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:45 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:45 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Vanaf die sesde tot die negende uur het daar duisternis oor die hele aarde toegesak.
Deel
Lees MATTEUS 27