MATTEUS 27:50
MATTEUS 27:50 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het weer hard geskree en Hy het gesterf.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:50 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:50 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het weer hard uitgeroep en die laaste asem uitgeblaas.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:50 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe het Jesus weer met 'n harde stem uitgeroep en sy asem uitgeblaas.
Deel
Lees MATTEUS 27MATTEUS 27:50 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus weer met 'n groot stem geroep het, het Hy die gees gegee.
Deel
Lees MATTEUS 27