MATTEUS 3:17
MATTEUS 3:17 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het ook gehoor Iemand sê uit die hemel: “Dit is my Seun. Ek is lief vir Hom. Hy maak My bly.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En daar kom 'n stem uit die hemele wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daar was ook 'n stem uit die hemel wat gesê het: “Dit is my geliefde Seun. Oor Hom verheug Ek My.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En meteens het 'n stem uit die hemele gesê: “Dit is my geliefde Seun oor wie Ek My verheug.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daar is 'n stem uit die hemel wat sê: Dit is my geliefde Seun in wie Ek 'n welbehae het.
Deel
Lees MATTEUS 3