MATTEUS 3:2
MATTEUS 3:2 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê: “Julle moet verander en lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
gepreek en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”
Deel
Lees MATTEUS 3MATTEUS 3:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en gesê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Deel
Lees MATTEUS 3