MATTEUS 4:10
MATTEUS 4:10 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die duiwel gesê: “Gaan weg, Satan, want in die Ou Testament is geskryf: “ Jy moet jou God die Here aanbid en net vir Hom dien.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan! want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus sê vir hom: “Gaan weg, Satan, want daar staan geskrywe: “Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien. ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe sê Jesus vir hom: “Gaan weg, Satan! Want daar staan geskryf, “ ‘Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.’ ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe sê Jesus vir hom: Gaan weg, Satan, want daar is geskrywe: Die Here jou God moet jy aanbid en Hom alleen dien.
Deel
Lees MATTEUS 4