MATTEUS 4:17
MATTEUS 4:17 Bybel vir almal (ABA)
Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Julle moet nou begin lewe soos God wil hê, want God wat in die hemel is, is Koning oor almal, en van nou af sal almal dit weet.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Van toe af het Jesus begin om te preek en te sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Van toe af het Jesus begin preek en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Van toe af het Jesus met sy verkondiging begin en gesê: “Bekeer julle, want die •koninkryk van die hemele is op hande.”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Van toe af het Jesus begin preek en sê: Bekeer julle, want die koninkryk van die hemele het naby gekom.
Deel
Lees MATTEUS 4