MATTEUS 4:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MATTEUS 4:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
Veertig dae en veertig nagte het Hy niks geëet nie en naderhand het Hy honger geword.
Deel
MATTEUS 4 AFR83MATTEUS 4:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En nadat Hy veertig dae en veertig nagte gevas het, het Hy naderhand honger geword.
Deel
MATTEUS 4 AFR53MATTEUS 4:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Nadat Hy vir 40 dae en 40 nagte gevas het, het Hy naderhand baie honger begin word.
Deel
MATTEUS 4 NLVMATTEUS 4:2 DB (Die Boodskap)
Veertig dae lank het Jesus niks geëet nie. Hy het toe honger geword. Dit was natuurlik net die geleentheid waarop die duiwel gewag het.
Deel
MATTEUS 4 DBMATTEUS 4:2 ABA (Bybel vir almal)
Jesus het 40 dae en 40 nagte lank niks geëet nie. Hy het toe honger geword.
Deel
MATTEUS 4 ABAMATTEUS 4:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Veertig dae en veertig nagte lank het Hy gevas, en later honger geword.
Deel
MATTEUS 4 AFR20MATTEUS 4:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nadat hy veertig dae en veertig nagte gevas het, was hy daarna honger.
Deel
MATTEUS 4 CAB23