MATTEUS 4:7
MATTEUS 4:7 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir die duiwel: “Daar is ook in die Ou Testament geskryf: ‘ Jy moenie vir jou God die Here iets vra wat jy nie mag vra nie.’ ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jesus sê vir hom: Daar is óók geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskrywe: Jy mag die Here jou God nie op die proef stel nie. ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê vir hom: “Daar staan ook geskryf, “ ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’ ”
Deel
Lees MATTEUS 4MATTEUS 4:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jesus sê vir hom: Daar is weer geskrywe: Jy mag die Here jou God nie versoek nie.
Deel
Lees MATTEUS 4