MATTEUS 5:10
MATTEUS 5:10 Bybel vir almal (ABA)
Wanneer mense doen wat God wil hê, en ander mense doen slegte dinge aan hulle, dan is hulle gelukkige mense. God wat in die hemel is, is hulle Koning.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is dié wat vervolg word omdat hulle doen wat reg is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is dié wat vervolg word ter wille van geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat vervolg word ter wille van geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Deel
Lees MATTEUS 5