MATTEUS 5:14
MATTEUS 5:14 Bybel vir almal (ABA)
“Julle is vir die wêreld soos lig wat skyn. As 'n stad bo-op 'n berg lê, dan kan al die mense die stad sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Julle is die lig van die wêreld. 'n Stad wat bo-op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n berg lê, kan nie weggesteek word nie.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Julle is die lig vir die wêreld. 'n Stad wat op 'n heuwel lê, kan nie weggesteek word nie.
Deel
Lees MATTEUS 5