MATTEUS 5:3
MATTEUS 5:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:3 Bybel vir almal (ABA)
“Mense wat weet hulle het vir God nodig, is gelukkige mense, want God wat in die hemel is, is hulle Koning.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Gelukkig is die armes van gees, want aan hulle behoort die •koninkryk van die hemele.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.
Deel
Lees MATTEUS 5