MATTEUS 5:4
MATTEUS 5:4 Die Boodskap (DB)
“Gelukkig is almal wat hartseer is oor al die pyn en swaarkry in hierdie wêreld. God self sal hulle trane afdroog.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:4 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat nou hartseer is, is gelukkige mense, want God sal hulle hartseer wegneem.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:4 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is dié wat treur, want hulle sal vertroos word.
Deel
Lees MATTEUS 5