MATTEUS 5:6
MATTEUS 5:6 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat baie graag wil doen wat God wil hê, is gelukkige mense, want God sal vir hulle help om alles te doen wat Hy wil hê.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die wat honger en dors na die geregtigheid, want hulle sal versadig word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is dié wat honger en dors na wat reg is, want hulle sal versadig word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is dié wat honger en dors na •geregtigheid, want hulle sal versadig word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat honger en dors na geregtigheid, want hulle sal versadig word.
Deel
Lees MATTEUS 5