MATTEUS 5:8
MATTEUS 5:8 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat net vir God dien, is gelukkige mense, want hulle sal God sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is dié wat rein van hart is, want hulle sal God sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is dié wat suiwer van hart is, want hulle sal God sien.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien.
Deel
Lees MATTEUS 5