MATTEUS 5:9
MATTEUS 5:9 Bybel vir almal (ABA)
Mense wat vrede maak tussen mense, is gelukkige mense. God sal sê hulle is sy kinders.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gelukkig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Deel
Lees MATTEUS 5MATTEUS 5:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Deel
Lees MATTEUS 5