MATTEUS 6:12
MATTEUS 6:12 Bybel vir almal (ABA)
En vergewe ons alles wat ons verkeerd gedoen het teen U, soos ons ook ander mense vergewe wat verkeerd gedoen het teen ons.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
en vergeef ons ons oortredings soos ons ook dié vergewe wat teen ons oortree
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En vergeef ons ons skulde, soos ook ons hulle vergeef wat teenoor ons skuldig staan.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe.
Deel
Lees MATTEUS 6