MATTEUS 6:13
MATTEUS 6:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:13 Bybel vir almal (ABA)
En help ons dat niks sal gebeur wat ons sal laat sonde doen nie. Maar beskerm ons teen die duiwel.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
en laat ons nie in versoeking kom nie maar verlos ons van die Bose.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En bring ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. •Amen.
Deel
Lees MATTEUS 6MATTEUS 6:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose, want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
Deel
Lees MATTEUS 6