MATTEUS 6:9 - Compare All Versions
MATTEUS 6:9 ABA (Bybel vir almal)
Julle moet só bid: “Ons Vader wat in die hemel is, ons bid dat al die mense u heilige Naam sal eer omdat U God is.
Deel
MATTEUS 6 ABAMATTEUS 6:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word
Deel
MATTEUS 6 AFR53MATTEUS 6:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
“So moet julle bid: “Ons Vader wat in die hemel is, laat u Naam geheilig word
Deel
MATTEUS 6 AFR83MATTEUS 6:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
“Só moet julle dan bid: “Ons Vader wat in die •hemele is, laat u Naam geheilig word.
Deel
MATTEUS 6 AFR20MATTEUS 6:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So bid julle dan: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word.
Deel
MATTEUS 6 CAB23MATTEUS 6:9 DB (Die Boodskap)
“Hier is ’n voorbeeld hoe jy moet bid: Ons Vader in die hemel, laat almal op aarde groot eerbied vir u heilige Naam hê.
Deel
MATTEUS 6 DBMATTEUS 6:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Bid dan soos volg: Ons Vader in die hemel, laat u Naam geheilig word.
Deel
MATTEUS 6 NLV