MATTEUS 7:13
MATTEUS 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
“Gaan die koninkryk deur die nou poort binne. Want wyd is die poort, en breed is die pad wat na ondergang lei, en daar is massas mense wat daar ingaan.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:13 Bybel vir almal (ABA)
“Julle moet by die klein hekkie ingaan. Want die hek na die hel is groot, en dit is maklik om op daardie pad te loop. Baie mense gaan deur die groot hek.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Gaan deur die nou poort in. Die poort wat na die verderf lei, is wyd en die pad daarheen breed, en dié wat daardeur ingaan, is baie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Gaan deur die nou poort in. Want breed is die pad en wyd die poort wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur binnegaan.
Deel
Lees MATTEUS 7