MATTEUS 7:15
MATTEUS 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Pas op vir die vals profete. Hulle kom na julle toe in skaapsklere, maar in werklikheid is hulle verskeurende wolwe.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:15 Bybel vir almal (ABA)
“Pasop vir vals profete. Hulle kom na julle toe en hulle lyk soos skape, maar hulle is nie skape nie, hulle is gevaarlike wolwe.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wees op julle hoede vir die vals profete wat in skaapsklere na julle kom, maar in hulle binneste wolwe is wat verskeur.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Pasop vir die valse profete wat in skaapsklere na julle toe kom, maar van binne roofsugtige wolwe is.
Deel
Lees MATTEUS 7