MATTEUS 7:17
MATTEUS 7:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Gesonde boom dra immers goeie vrugte en ’n siek boom slegte vrugte.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:17 Bybel vir almal (ABA)
Nee, goeie bome dra goeie vrugte, en slegte bome dra slegte vrugte.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
So dra elke goeie boom goeie vrugte; maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke goeie boom dra tog goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Net so dra elke goeie boom goeie vrugte, maar 'n slegte boom dra slegte vrugte.
Deel
Lees MATTEUS 7