MATTEUS 7:18
MATTEUS 7:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
’n Gesonde boom kan nie slegte vrugte dra nie en ’n siek boom nie goeie vrugte nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:18 Bybel vir almal (ABA)
'n Goeie boom dra nie slegte vrugte nie, en 'n slegte boom dra nie goeie vrugte nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'n Goeie boom kan geen slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom ook geen goeie vrugte nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:18 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Goeie boom kan tog nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom nie goeie vrugte nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Goeie boom kan nie slegte vrugte dra nie, en 'n slegte boom kan nie goeie vrugte dra nie.
Deel
Lees MATTEUS 7