MATTEUS 7:19
MATTEUS 7:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Bybel vir almal (ABA)
'n Mens kap elke boom af wat nie goeie vrugte dra nie, en jy gooi die boom in die vuur.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word uitgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Elke boom wat nie goeie vrugte dra nie, word afgekap en in die vuur gegooi.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:19 Die Boodskap (DB)
Daar wag groot probleme op alle bome wat slegte vrugte dra. Hulle word eenvoudig afgekap en in die vuur gegooi. Dus, as julle wil weet watter mense die goeie nuus verdraai, moet julle maar net gaan kyk hoe hulle leef. Hulle lewens wys watter soort vrugte hulle dra.
Deel
Lees MATTEUS 7