MATTEUS 7:26
MATTEUS 7:26 Afrikaans 1983 (AFR83)
En elkeen wat hierdie woorde van My hoor en nie daarvolgens handel nie, kan vergelyk word met 'n dwaas wat sy huis op sand gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:26 Bybel vir almal (ABA)
Maar elkeen wat weet wat Ek sê en wat dit nie doen nie, is soos 'n dwase mens wat sy huis gebou het op sand.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:26 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elkeen wat na hierdie woorde van My luister en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:26 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar elkeen wat hierdie woorde van My hoor en dit nie uitvoer nie, sal soos 'n onverstandige man wees wat sy huis op sand gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:26 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En elkeen wat hierdie woorde van my hoor en dit nie doen nie, sal vergelyk word met 'n dwase man wat sy huis op die sand gebou het.
Deel
Lees MATTEUS 7