MATTEUS 7:8
MATTEUS 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want elkeen wat bid, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
want elkeen wat vra, ontvang; en elkeen wat soek, kry; en vir elkeen wat klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:8 Die Boodskap (DB)
Want elkeen wat vra, ontvang; elkeen wat soek, kry, en elkeen wat klop, tref uiteindelik ’n oop hemelse deur aan.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:8 Bybel vir almal (ABA)
Elke mens wat aanhou bid, sal ontvang. Elke mens wat aanhou soek, sal kry. Elke mens wat aanhou klop, vir hom sal God die deur oopmaak.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want elkeen wat vra, ontvang; en wie soek, vind; en vir wie klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want elkeen wat vra, ontvang; en hy wat soek, vind; en vir hom wat klop, sal oopgemaak word.
Deel
Lees MATTEUS 7