MATTEUS 7:9
MATTEUS 7:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Watter mens onder julle sal vir sy seun 'n klip gee as hy brood vra
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:9 Die Boodskap (DB)
“Jou hemelse Vader wil net die beste dinge vir jou gee. As jy ’n pa is, behoort jy dit goed te verstaan. Jy wil mos graag net goeie dinge vir jou kinders gee, nie waar nie?
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:9 Bybel vir almal (ABA)
'n Pa sal nooit vir sy seun 'n klip gee wanneer die seun vir hom brood vra nie.
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Of watter mens is daar onder julle wat, as sy seun hom brood vra, aan hom 'n klip sal gee
Deel
Lees MATTEUS 7MATTEUS 7:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Wie onder julle sal, as sy seun brood vra, vir hom 'n klip gee?
Deel
Lees MATTEUS 7