MATTEUS 8:13
MATTEUS 8:13 Bybel vir almal (ABA)
Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug na jou huis. Wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het presies op daardie tyd gesond geword.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Toe sê Jesus vir die hoofman oor honderd: Gaan, en laat dit vir jou wees soos jy geglo het. En sy kneg het gesond geword in daardie uur.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê toe vir die offisier: “Gaan terug, en wat jy geglo het, sal gebeur.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus het toe vir die centurio gesê: “Gaan! Dit sal gebeur net soos jy glo.” En sy slaaf het op daardie oomblik gesond geword.
Deel
Lees MATTEUS 8MATTEUS 8:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir die hoofman oor honderd: Gaan heen; en soos jy geglo het, laat dit aan jou gebeur. En sy dienaar is in dieselfde uur genees.
Deel
Lees MATTEUS 8