MATTEUS 8:25 - Compare All Versions

MATTEUS 8:25 ABA (Bybel vir almal)

Die dissipels het na Jesus toe gegaan en hulle het Hom wakker gemaak. Hulle sê toe vir Hom: “Here, help ons! Ons sal verdrink!”

MATTEUS 8:25 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)

Daarop kom sy dissipels en maak Hom wakker en sê: Here, red ons, ons vergaan!

MATTEUS 8:25 AFR83 (Afrikaans 1983)

Hulle kom toe en maak Hom wakker en sê: “Here, red ons! Ons vergaan!”

MATTEUS 8:25 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)

Hulle het Hom gaan wakker maak en uitgeroep: “Here, red ons! Ons vergaan!”

MATTEUS 8:25 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)

En sy dissipels het na Hom gekom en Hom wakker gemaak en gesê: Here, red ons, ons vergaan.

MATTEUS 8:25 DB (Die Boodskap)

Sy dissipels kon dit later nie meer hou nie en maak Hom wakker: “Here, help! Ons is besig om onder te gaan!”

MATTEUS 8:25 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)

Hulle gaan maak Hom toe wakker en sê: “Here, red ons! Dis klaar met ons!”