MATTEUS 9:12
MATTEUS 9:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het die geneesheer nie nodig nie, maar die wat ongesteld is.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:12 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het gehoor wat die Fariseërs sê, en Hy het vir hulle gesê: “Gesonde mense gaan nie dokter toe nie, net mense wat siek is, gaan dokter toe.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar Jesus het dit gehoor en gesê: “Dié wat gesond is, het nie 'n dokter nodig nie, maar dié wat siek is.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus dit hoor, het Hy gesê: “Gesonde mense het nie 'n dokter nodig nie, maar wel die siekes.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar toe Jesus dit hoor, sê Hy vir hulle: Die wat gesond is, het nie 'n geneesheer nodig nie, maar die wat siek is.
Deel
Lees MATTEUS 9