MATTEUS 9:34
MATTEUS 9:34 Bybel vir almal (ABA)
Maar die Fariseërs het gesê: “Dit is die leier van die duiwels wat vir Jesus help om die duiwels uit te jaag.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar die Fariseërs het gesê: Deur die owerste van die duiwels dryf Hy die duiwels uit.
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:34 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar die Fariseërs het gesê: “Dit is met die hulp van die aanvoerder van die bose geeste dat hy die bose geeste uitdryf.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar die •Fariseërs het gesê: “Deur die aanvoerder van die demone dryf Hy die demone uit.”
Deel
Lees MATTEUS 9MATTEUS 9:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Maar die Fariseërs het gesê: Hy dryf die duiwels uit deur die owerste van die duiwels.
Deel
Lees MATTEUS 9