MIGA 1:1
MIGA 1:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het met Miga gepraat. Miga het van die stad Moreset gekom. Dit was in die tyd toe Jotam koning van Juda was. Ná Jotam was Agas koning, en ná Agas was Hiskia koning. Die Here het vir Miga gewys wat met Samaria en Jerusalem sal gebeur.
MIGA 1:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE woord van die HERE wat tot Miga, die Morastiet, gekom het, in die dae van Jotam, Agas, Hiskía, konings van Juda; wat hy gesien het aangaande Samaría en Jerusalem.
MIGA 1:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die woord van die Here wat gekom het tot Miga van Moreset tydens die regering van die Judese konings Jotam, Agas en Hiskia. Dit handel oor Samaria en Jerusalem.
MIGA 1:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die woord van die HERE wat tot Miga van Morêset gekom het in die tyd van Jotam, Agas en Hiskia, die konings van Juda, wat aan hom geopenbaar is oor Samaria en Jerusalem.
MIGA 1:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die woord van die HERE wat tot Miga die Morastiet gekom het in die dae van Jotam, Agas en Hiskia, die konings van Juda, wat hy gesien het aangaande Samaria en Jerusalem.