MIGA 1:3
MIGA 1:3 Bybel vir almal (ABA)
Hy kom van die plek waar Hy woon. Hy kom af uit die hemel en Hy trap die offer-plekke in die land plat.
Deel
Lees MIGA 1MIGA 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want kyk, die HERE gaan uit sy woonplek uit, en Hy daal neer en betree die hoogtes van die aarde.
Deel
Lees MIGA 1MIGA 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here kom uit sy woonplek uit, Hy kom af, Hy kom oor die hoë plekke van die aarde.
Deel
Lees MIGA 1MIGA 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kyk, die HERE kom uit sy woonplek; Hy daal neer en trap op die hoogtes van die aarde.
Deel
Lees MIGA 1MIGA 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Want kyk, die HERE gaan uit sy plek uit, en Hy sal afkom en op die hoogtes van die aarde trap.
Deel
Lees MIGA 1