MIGA 4:5
MIGA 4:5 Bybel vir almal (ABA)
Ja, elke volk lewe soos sy god wil hê, maar ons sal altyd lewe soos ons God wil hê.”
Deel
Lees MIGA 4MIGA 4:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want al die volke mag wandel elkeen in die naam van sy god, maar óns sal wandel in die Naam van die HERE onse God vir ewig en altoos.
Deel
Lees MIGA 4MIGA 4:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke nasie kan maar lewe in die naam van sy god, ons sal vir altyd in die Naam van die Here ons God lewe.
Deel
Lees MIGA 4MIGA 4:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Elke nasie kan sy vertroue stel in hulle gode, maar ons sal vir altyd ons vertroue stel op die HERE ons God.
Deel
Lees MIGA 4MIGA 4:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Selfs as al die volke elkeen in die naam van sy god voortgaan, sal óns in die naam van die HERE ons God voortleef vir altyd en altyd.
Deel
Lees MIGA 4