MIGA 5:14 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
MIGA 5:14 AFR83 (Afrikaans 1983)
In my toorn en gramskap sal Ek die nasies straf wat nie na My luister nie.
Deel
MIGA 5 AFR83MIGA 5:14 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
En Ek sal in toorn en grimmigheid wraak neem op die nasies wat nie geluister het nie.
Deel
MIGA 5 AFR53MIGA 5:14 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek sal in woede wraak neem op al die nasies wat weier om My te gehoorsaam.”
Deel
MIGA 5 NLVMIGA 5:14 DB (Die Boodskap)
Omdat Ek baie kwaad is, sal Ek wraak neem op al die nasies wat aan My ongehoorsaam is.’”
Deel
MIGA 5 DBMIGA 5:14 ABA (Bybel vir almal)
Ek sal die volke swaar straf wat nie geluister het na My nie.”
Deel
MIGA 5 ABAMIGA 5:14 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek sal in toorn en woede wraak neem op die nasies wat nie luister nie.”
Deel
MIGA 5 AFR20MIGA 5:14 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Ek sal jou bosse uit jou midde uitruk, en Ek sal jou stede verwoes.
Deel
MIGA 5 CAB23