MIGA 7:7
MIGA 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Maar ek sal vertrou op die Here, ek sal wag vir die God wat my red. My God sal my gebed verhoor.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:7 Bybel vir almal (ABA)
Maar ek sal wag totdat die Here kom, ek sal wag totdat my God my kom red. My God sal luister na my gebed.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar ek sal uitsien na die HERE, ek wil wag op die God van my heil, my God sal my hoor.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Maar ek sal vir die HERE op die uitkyk wees, ek sal bly wag op die God wat my verlos. My God sal my hoor.
Deel
Lees MIGA 7MIGA 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Daarom sal ek na die HERE kyk; Ek sal wag op die God van my heil: my God sal na my luister.
Deel
Lees MIGA 7