MARKUS 10:15
MARKUS 10:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek sê vir julle, en dit is seker: As iemand nie soos 'n kindjie glo dat God sy Koning is nie, dan sal hy nie kan inkom waar God Koning is nie.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit verseker Ek julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
•Amen, Ek sê vir julle: Wie die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, sal beslis nie daar ingaan nie.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos 'n kindjie ontvang nie, hy sal daar nie ingaan nie.
Deel
Lees MARKUS 10