MARKUS 10:52
MARKUS 10:52 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus sê daarop vir hom: “Jy kan maar gaan. Jou geloof het jou gered.” Dadelik kon hy sien en het hy op die pad agter Jesus aan gegaan.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:52 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hom gesê: “Jy mag gaan. Jy kan nou sien, want jy het geglo.” Die man kon dadelik sien. Maar hy het Jesus gevolg en saamgegaan met Hom op die pad.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:52 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Jesus sê vir hom: Gaan, jou geloof het jou gered. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:52 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jesus sê toe vir hom: “Gaan! Jou geloof het jou gered. ” En dadelik kon hy sien, en hy het Hom op sy pad gevolg.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:52 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Jesus sê vir hom: Gaan heen; jou geloof het jou gesond gemaak. En dadelik het hy gesien en Jesus op die pad gevolg.
Deel
Lees MARKUS 10