MARKUS 10:9
MARKUS 10:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wat God dan saamgevoeg het, mag 'n mens nie skei nie.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:6-9 Bybel vir almal (ABA)
Maar as God 'n man en 'n vrou saamgebind het, dan mag hulle nie skei nie. God wat in die begin alles gemaak het, het die mense so gemaak dat hulle mans en vroue is. “ Daarom sal 'n man weggaan van sy pa en sy ma, en hy sal saam met sy vrou lewe, en hulle twee sal soos een mens wees. “Daarom is hulle nie meer twee mense nie, maar een.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom, wat God saamgevoeg het, moet 'n mens nie skei nie.”
Deel
Lees MARKUS 10MARKUS 10:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.
Deel
Lees MARKUS 10