MARKUS 11:10
MARKUS 11:10 Bybel vir almal (ABA)
Prys Hom! Hy sal nou begin om Koning te wees oor almal, soos ons voorvader Dawid! Prys God in die hoogste hemel!”
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Geseënd is die koninkryk wat kom in die Naam van die Here, die koninkryk van ons vader Dawid! Hosanna in die hoogste hemele!
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Geseënd is ons voorvader Dawid se koninkryk wat aan die kom is! Prys Hom in die hoogste hemel!”
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Geseënd is die koninkryk wat kom, dié van ons vader Dawid! Hosanna in die hoogste!”
Deel
Lees MARKUS 11MARKUS 11:10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Geseënd is die koninkryk van ons vader Dawid, wat kom in die Naam van die Here: Hosanna in die hoogste hemele.
Deel
Lees MARKUS 11