MARKUS 13:31
MARKUS 13:31 Die Boodskap (DB)
Daar sal ’n tyd kom wanneer die hemel en die aarde nie meer daar is nie. Maar daar sal nooit ’n tyd kom wanneer my woorde nie meer waar sal wees nie.”
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:31 Bybel vir almal (ABA)
Die hemel en die aarde sal eendag verdwyn, maar my woorde sal altyd waar wees.”
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:31 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die hemel en die aarde sal verbygaan, maar my woorde sal nooit verbygaan nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:31 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die hemel en die aarde sal vergaan, maar my woorde nooit.”
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:31 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die hemel en die aarde sal tot 'n einde kom, maar my woorde sal beslis nie tot 'n einde kom nie.”
Deel
Lees MARKUS 13