MARKUS 13:32
MARKUS 13:32 Die Boodskap (DB)
“Net God weet die presiese datum en tyd wanneer die einde gaan kom. Die engele weet dit nie en ook nie sy Seun nie, net Hy, want Hy is die Een wat sal besluit wanneer dit sal wees.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:32 Bybel vir almal (ABA)
“Niemand weet op watter dag en hoe laat in die dag Ek sal kom nie. Die engele in die hemel weet nie, ook nie Ek, die Seun, nie. Net die Vader weet dit.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar van daardie dag en dié uur weet niemand nie, ook nie die engele in die hemel of die Seun nie, maar net die Vader.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Maar niemand weet wanneer daardie dag en uur kom nie, selfs nie die engele in die hemel nie en ook nie die Seun nie. Net die Vader weet dit.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ Van daardie dag en uur dra niemand kennis nie, selfs nie die engele in die hemel nie, en ook nie die •Seun nie – net die Vader.
Deel
Lees MARKUS 13