MARKUS 13:33
MARKUS 13:33 Die Boodskap (DB)
Wees daarom wakker en op julle hoede sodat julle nie onkant gevang word nie. Julle weet mos nie wanneer die einde gaan kom nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:33 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet wakker en gereed wees, want julle weet nie wanneer daardie dag sal kom nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:33 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
PAS op, waak en bid, want julle weet nie wanneer die tyd daar is nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:33 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wees op julle hoede; wees waaksaam, omdat julle nie weet wanneer die tyd daar is nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:33 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Pasop en wees waaksaam, want julle weet nie wanneer die vasgestelde tyd daar is nie.
Deel
Lees MARKUS 13