MARKUS 13:7
MARKUS 13:7 Die Boodskap (DB)
Moenie skrik as julle hoor dat mense begin oorlog maak nie. Dit is dinge wat moet gebeur, maar dit beteken nog nie dat die einde hier is nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:7 Bybel vir almal (ABA)
Julle moenie skrik wanneer julle hoor daar is oorlog nie, naby julle of ver van julle. Hierdie dinge móét gebeur, maar dit is nog nie die einde van alles nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar wanneer julle hoor van oorloë en gerugte van oorloë, moet julle nie verskrik word nie, want dit moet kom. Maar dit is nog nie die einde nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
“En wanneer julle die rumoer van oorloë en gerugte van oorloë hoor, moet julle nie verskrik wees nie. Dit moet kom, maar dit is nog nie die einde nie.
Deel
Lees MARKUS 13MARKUS 13:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wanneer julle van oorloë en gerugte van oorloë hoor, moet julle nie verskrik raak nie. Dit moet gebeur, maar dit is nog nie die einde nie.
Deel
Lees MARKUS 13