MARKUS 14:38
MARKUS 14:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle moet waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Waak en bid, sodat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:38 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Wees waaksaam en bid. Anders sal die versoeking vir julle te sterk word. ’n Mens se gees is wel gewillig, maar jou liggaam hou nie altyd by nie.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:38 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet wakker wees en bid dat niks sal gebeur wat julle sal laat sonde doen nie. Die mens se gees wil graag doen wat reg is, maar die mens self is te swak om reg te doen.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Waak en bid, dat julle nie in versoeking kom nie. Die gees is wel gewillig, maar die vlees is swak.
Deel
Lees MARKUS 14