MARKUS 14:42
MARKUS 14:42 Die Boodskap (DB)
Komaan, laat ons gaan. My verraaier is net hier om die draai.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:42 Bybel vir almal (ABA)
Staan op, ons moet gaan. Die man wat My sal verraai, is hier naby.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:42 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Staan op, laat ons gaan; kyk, hy is naby wat My verraai.
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:42 Afrikaans 1983 (AFR83)
Staan op, kom ons loop. Kyk, die man wat My verraai, is hier naby.”
Deel
Lees MARKUS 14MARKUS 14:42 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Staan op, laat ons gaan! Kyk, die een wat My verraai, is naby!”
Deel
Lees MARKUS 14