MARKUS 15:38
MARKUS 15:38 Bybel vir almal (ABA)
Die gordyn in die tempel het van bo tot onder geskeur. Dit was toe twee stukke.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:38 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur van bo tot onder.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:38 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die voorhangsel in die tempel het van bo tot onder middeldeur geskeur.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:38 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die voorhangsel in die heiligdom is in twee geskeur, van bo tot onder.
Deel
Lees MARKUS 15MARKUS 15:38 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En die voorhangsel van die tempel het van bo tot onder in twee geskeur.
Deel
Lees MARKUS 15