MARKUS 16:15
MARKUS 16:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy sê toe vir hulle: “Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:15 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir hulle gesê: “Gaan na die hele wêreld en bring die goeie boodskap vir al die mense.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy het vir hulle gesê: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan die ganse mensdom.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hy het vir hulle gesê: “Gaan uit, die hele wêreld in, en verkondig die evangelie aan die hele mensdom.
Deel
Lees MARKUS 16MARKUS 16:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Hy sê vir hulle: Gaan die hele wêreld in en verkondig die evangelie aan elke skepsel.
Deel
Lees MARKUS 16