MARKUS 2:27
MARKUS 2:27 Die Boodskap (DB)
Jesus beklemtoon toe weer: “God het die sabbat vir mense gegee om te geniet soos God dit bedoel het. Mense moenie allerhande reëls maak om die sabbat ’n belangriker dag te probeer maak as wat dit is nie. Dit gaan in die eerste plek oor mense en nie oor die sabbat nie. Die Seun van die mens het volle seggenskap oor die sabbat.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:27 Bybel vir almal (ABA)
Jesus het vir die Fariseërs gesê: “God het die Sabbatdag vir die mens gemaak. Hy het nie die mens vir die Sabbatdag gemaak nie.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En Hy sê vir hulle: Die sabbat is gemaak vir die mens, nie die mens vir die sabbat nie.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jesus het verder vir hulle gesê: “Die sabbatdag is vir die mens gemaak en nie die mens vir die sabbatdag nie.
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het ook vir hulle gesê: “Die Sabbat is gemaak vir die mens, en nie die mens vir die Sabbat nie
Deel
Lees MARKUS 2