MARKUS 2:5
MARKUS 2:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: “Vriend, jou sondes word vergewe!”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe Jesus sien hulle glo dat Hy die verlamde man gesond kan maak, sê Hy vir die man: “My vriend, Ek vergewe jou sondes.”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde man: “Kind, jou sondes word vergewe. ”
Deel
Lees MARKUS 2MARKUS 2:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Toe Jesus hulle geloof sien, sê Hy vir die verlamde: Seun, jou sondes is jou vergewe!
Deel
Lees MARKUS 2