MARKUS 3:11
MARKUS 3:11 Bybel vir almal (ABA)
Daar was ook mense wat onrein geeste in hulle gehad het. Elke maal wanneer hulle Jesus gesien het, het hulle voor Hom op die grond geval en geskree: “U is die Seun van God,”
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elke keer as die onreine geeste Hom sien, het hulle voor Hom neergeval en geskreeu en gesê: U is die Seun van God!
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
As mense wat van onrein geeste besete was, Hom sien, het hulle voor Hom neergeslaan en geskreeu: “U is die Seun van God!”
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En die •onrein geeste het elke keer wanneer hulle Hom sien, voor Hom neergeval en hard geskree: “U is die •Seun van God!”
Deel
Lees MARKUS 3MARKUS 3:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe die onreine geeste Hom sien, val hulle voor Hom neer en roep en sê: U is die Seun van God.
Deel
Lees MARKUS 3